Traditional Menu
  • Register

Traditional Menu

 

Oom Faan se Gunsteling Tradisionele Geregte

 

     
SKAAPKOP
Vir die kenners….. slegs met vooraf bestelling
R145.00 BEES LEWER
Bees lewer in geurige gebraaide uie
R60.00
       
SKILPADJIES
Lewer in netvet
R60.00 BOEREWORS
Boerewors, pap, sheba sous
R55.00
       
SKAAP STERTJIES
Lipklap-lekker gebraaide skaapstertjies
R95.00 KAAPSE BOBOTIE
Kaapse manier met groente, geelrys, rosyntjies en suurlemoen blare
R85.00
       
SKAAP NIERTJIES
Gegeurde skaap niertjies
R65.00 PAP EN KAIINGS
Mieliepap bedien met uitgebraaide vark kaiings
R75.00
       
KERRIE AFVAL
Beter kan ‘n mens nie kry nie
R90.00 WESKUS SNOEK
Snoek, appelkoos konfyt, knoffel botter
R90.00
       
BEESSTERT
Langsaam en perfek voorberei
R135.00 FRIKKADELLE R70.00
       
    WILDSPASTEI R85.00