About our Food
  • Register

About our Food

 

About our Food


At Bronberg Restaurant we believe in the story of Food and Wine.
Every story happens in its own time, with its own character, enjoyment and satisfaction,
just as wine is slowly matured to ensure the best quality. That is how we prepare our specialty dishes.


Every dish is prepared with passion and dedication – no fast food or quickly at Bronberg.
Here we linger around our Food and Wine!
We hope you can share this experience with us.

 

Oor ons Kos


By Bronberg Restaurant glo ons aan die storie van Kos en Wyn. Elke storie geskied in sy eie tyd,
met sy eie karakter, lekkerte en tevredenheid, net soos wyn ook langsaam gemaak word
om kwaliteit te verseker. Dis ook hoe dit is met ons spesialiteitsgeregte.


Elke gereg word met passie en toewyding voorberei – geen kitskos of gou-gou hier by Bronberg nie.
Hier kuier ons om Kos en Wyn!
Ons hoop U sal hierdie ervaring saam met ons geniet.

enafarbgnlfrdeelptrustesswxhzu